Jaarboeke

Metodiek van Ontwerp en tegnologie 330


 
Modulekode JMC 330
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Teoretiese onderbou van Ontwerp en Tegnologie, en konsepte spesifiek vir Ontwerp en Tegnologie sal aangespreek word; die onderrig van Ontwerp en Tegnologie in Suid-Afrika sal ondersoek word; instruksionele ontwerp, evaluering en reflektiewe praktyk in Ontwerp en Tegnologie hanteer word; beste praktyk in die onderrig van Ontwerp en Tegnologie word ondersoek. Mikro-onderrig word hanteer.

Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences